ShopSpell

Roepstem Van Die Horison (afrikaans Edition) [Paperback]

$15.99       (Free Shipping)
100 available
  • Category: Books (Sports & Recreation)
  • Author:  Johann Bacher
  • Author:  Johann Bacher
  • ISBN-10:  1920414657
  • ISBN-10:  1920414657
  • ISBN-13:  9781920414658
  • ISBN-13:  9781920414658
  • Publisher:  CruGuru
  • Publisher:  CruGuru
  • Pages:  228
  • Pages:  228
  • Binding:  Paperback
  • Binding:  Paperback
  • Pub Date:  01-Jun-2011
  • Pub Date:  01-Jun-2011
  • SKU:  1920414657-11-MPOD
  • SKU:  1920414657-11-MPOD
  • Item ID: 100252033
  • Seller: ShopSpell
  • Ships in: 2 business days
  • Transit time: Up to 5 business days
  • Delivery by: Mar 01 to Mar 03
  • Notes: Brand New Book. Order Now.
Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937  2007). Johann Bacher was 'n polisieman van beroep wat altyd na aan die natuur geleef het, maar voorts 'n besondere mens in die sin dat hy 'n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, 'n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter. Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook 'n unieke jagtersfilosofie wat soos 'n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.
  • Used Book in Good Condition
Add Review